See vat motor op Vineta-strand

Added by Editor on 16/12/2015. · No Comments · Share this Post

Filed under Latest News

Widgetized Section

Go to Admin » Appearance » Widgets » and move Gabfire Widget: Share into that BigPicture-Share zone

See vat motor op Vineta-strand

Hierdie groepie mense moes Sondagmiddag behoorlik bontstaan toe hul luukse viertrekvoertuig in Vineta in die see beland het.
Die groep het desperaat probeer om dit met ‘n tou uit die water te sleep, maar die voertuig was net dieper die see in. Branders het dit uiteindelik verswelg.Teen saktyd was dit nog onbekend hoe die voertuig uit die see herwin is. Die voertuig is weens die soutwater geheel en al verwoes.

Leave a Reply

Your email address will not be published.