Die kruisman Apostel Brunzel

Die kruisman Apostel Brunzel

“Hoekom ek Die Woord preek is omdat ek self sien hoe die wêreld in die hande van die duiwel is. My visie is om mense terug te bring na God deur die suiwer Evangelie van die Bybel. Niks kan ‘n mens verander behalwe die Woord van God nie”.
So sê die kruisman Apostel Brunzel. Hy gaan voort:

“Vergewe om vergifnis te ontvang. Vergifnis bring volkome oorwinning en verlossing herstel jou verhouding met God en met jou medemens.
God het sy liefde bewys deur sy Seun, Jesus te stuur as versoening vir ons sondes. Ek het gesien hoe God red.
Ek het die Evangelie in die Omaheke streek verkondig. Daar was mense wat gesêa het dat hulle jare laas by die Kerk was”. Apostel Brunzel vra vir voorbidding en ondersteuning soos wat God dit op hulle harte lê.

Leave a Reply

Your email address will not be published.