Home » Archives by category » Latest News (Page 54)

Alombekende Freddie Bester sterf

Alombekende Freddie Bester sterf

Die voormalige vak-adviseur en beplanner van die Ministerie van Opvoeding, Kuns en Kultuur in Erongo, mnr Freddie Bester het Donderdag sy stryd teen kanker verloor. Hy was 63 jaar oud en honderde Namibiërs wat in die tagtiger- en negentigerjare op die skoolbanke was, sal hom as die “veldskool-oom” onthou. Bes-ter was ‘n jarelange inwoner van […]

See vat motor op Vineta-strand

See vat motor op Vineta-strand

Hierdie groepie mense moes Sondagmiddag behoorlik bontstaan toe hul luukse viertrekvoertuig in Vineta in die see beland het. Die groep het desperaat probeer om dit met ‘n tou uit die water te sleep, maar die voertuig was net dieper die see in. Branders het dit uiteindelik verswelg.Teen saktyd was dit nog onbekend hoe die voertuig […]