Bejaarde se lyk in woonstel gevind

Bejaarde se lyk in woonstel gevind

Die liggaam van die bejaarde mnr Heiko Mörhke is Vrydagmiddag in sy woonstel in Walvisbaai se State House Crescent ontdek, nadat hy vir etlike dae uit sy sosiale kring verdwyn het.
‘n Vriend, vergesel deur die eiendomsagent het gaan ondersoek instel. Hy was reeds etlike dae oorlede.

Leave a Reply

Your email address will not be published.