Home » Entries posted by Editor (Page 184)

Kushengelaars presteer in S.A.

Kushengelaars presteer in S.A.

Namibiese hengelaars het presteer tydens die Internasionale Hengeltoernooi wat plaasgevind het te Jeffreysbaai in Suid-Afrika, van 8 tot 10 Desember. Moeilike omstandighede het geheers en as gevolg van die wetgewing dat daar nie op strande met voertuie beweeg mag word nie, moes die hengelaars kilometers te voet aflê om by geskikte hengelplekke te kom. In […]

Skok toe egpaar hout en spykers in hul vars winkelbrood ontdek

Skok toe egpaar hout en spykers in hul vars winkelbrood ontdek

‘n Walvisbaaier beweer sy Sondagoggend brood by ‘n bekende kettingwinkel op die hawedorp ge-koop. Tot haar skok het die brood ‘n stuk hout met ‘n spyker daarin bevat. Hulle het die ontdekking gemaak toe hulle Sondagaand die brood gesny het en daarvan wou eet. “My man het al van die eerste snye brood geëet. Toe […]

Coming Events for coastal towns

Coming Events for coastal towns

WALVIS BAY: Every Monday, Wednesday and Friday: Book Exchange at the Mission to Seafarers. All Welcome. Every Tuesday: Blood clinic (NAMBTS) at Welwitschia Hospital next to indoor pool. First Tuesday of every month Charity Quiz Night at The Raft! Call 204877 for more info and reservations. Every Sunday: Potjiekos available at MOTH Club. 18 Dec: […]

Bejaarde se lyk in woonstel gevind

Bejaarde se lyk in woonstel gevind

Die liggaam van die bejaarde mnr Heiko Mörhke is Vrydagmiddag in sy woonstel in Walvisbaai se State House Crescent ontdek, nadat hy vir etlike dae uit sy sosiale kring verdwyn het. ‘n Vriend, vergesel deur die eiendomsagent het gaan ondersoek instel. Hy was reeds etlike dae oorlede.

Vierkantklip is walglik……..

Vierkantklip is walglik……..

Die Namib Times is die afgelope naweek ingelig oor die walglike toestand waarin die openbare toilette by Vierkantklip verkeer. Vierkantklip is ‘n hanetree vanuit Swakopmund op die kuspad, en ‘n gewilde hengel- en kreefduikplek. Dit dit blyk of die publiek hul min kan steur daaraan om die toilette skoon en netjies agter te laat. Hoewel […]

Topnaars receive German Assistance

Topnaars receive German Assistance

The Topnaar community of the Utuseb village outside Walvis Bay on Monday received a heritage-festival centre worth more than N$3 million through the Namibia-German Special Initiative Programme (NGSIP). It consists of bungalows for overnight guests and tourists, a kiosk, a community hall, traditional court, a camp for festivals, the chief’s traditional house, an administration block […]

Mile 14 Open

Mile 14 Open

Windpomp Mile 14 was officially launched on Friday, only weeks after refurbishments started in terms of a joint venture by Namibia Wildlife Resorts (NWR) and Sun Karros. The event was hosted by NWR during which the company’s managing director Zelna Hengari praised this joint venture which now added a grand new visitors facility to the […]

Alombekende Freddie Bester sterf

Alombekende Freddie Bester sterf

Die voormalige vak-adviseur en beplanner van die Ministerie van Opvoeding, Kuns en Kultuur in Erongo, mnr Freddie Bester het Donderdag sy stryd teen kanker verloor. Hy was 63 jaar oud en honderde Namibiërs wat in die tagtiger- en negentigerjare op die skoolbanke was, sal hom as die “veldskool-oom” onthou. Bes-ter was ‘n jarelange inwoner van […]

See vat motor op Vineta-strand

See vat motor op Vineta-strand

Hierdie groepie mense moes Sondagmiddag behoorlik bontstaan toe hul luukse viertrekvoertuig in Vineta in die see beland het. Die groep het desperaat probeer om dit met ‘n tou uit die water te sleep, maar die voertuig was net dieper die see in. Branders het dit uiteindelik verswelg.Teen saktyd was dit nog onbekend hoe die voertuig […]

Reckless driver demolishes two boundary walls

  Owner of car says he was not involved The owner of the vehicle which was involved in an incident last week when the boundary walls of two houses were partially demolished, says he was not responsible for the damage. The namib times reported on an incident last week Wednesday when a driver lost control […]